Nuus 2013 

 En toe doen Leeutjieland dit weer!!!!!!!!!!!!!

Met die jaarlikse WEFSA toekenningsdag die 26 ste Oktober 2013 maak leeutjieland skoonskip met die toekennings in Johannesburg Streek B.

Daar is 51 Kleuterskole in ons streek en 37 onderwyseresse het deelgeneem.

Ons kleuterskool ontvang die trofee vir die beste kleuterskool in die streek.  Ons kry 100% en die kriteria vir volgende jaar sal moet herskryf word.

Ons hoof Mev. Dirkie Coetzee ontvang die trofee vir die beste  onderwyseres in die streek.  

Sy behartig die baba-peutergroepie.

Al drie ons onderwyseresse kry toekennings vir uitmuntende prestasie bo 90%.

Baie geluk aan so ‘n puik span.

Onderwyseresse kry toekennings vir prestasie bo 90% 

Nuus 2012

Ons ontvang die WEFSA trofee in 2012 vir die beste kleuterskool in Johannesburg streek B.

Ons Graad R Onderwyseres is ook aangewys,

 as een van die tien beste onderwyseresse in Johannesburg streek B

Die beoordelaars het na ‘n lang lys goed gekyk

van ‘n volledige stel permitte en sertifikate van onder meer maatskaplike en gesondheidsdienste, 

die grootte van die klaskamers,

 beligting en so meer tot die lesplanne wat die onderwyseresse moes inhandig.  

Die beoordelaars het  gesê toe hulle by die skool instap, 

was hulle beïndruk deur die veiligheid van die skoolterrein en die hartlikheid van die personeel.  

Hulle het gevoel  ”hier kan ek my kind los”



Buitemuurs

Be Sharp Beetles:  R60 pm

Gym Kids  :  R100pm

Beaux-Arts :  R100pm 

Om na uit te sien:

OPEDAG: EERSTE SATERDAG IN OKTOBER

MNR.EN MEJ. LEEUTJIELAND

BABA KOMPETISIE ~ Besoek ons webwerf vir inskrywingsvorms. ~ Gaan na die aflaaiblad

KONSERT

Kinderpartytjies

Perseel te huur vir kinderpartytjies

R1 000.00 per dag


Adres

19 Newlands Weg

Newlands

Tell: 011-477 8613

Fax: 086764-0427

E- Mail: savf.leeutjieland@gmail.com

Sell: 072 503 7943

Webwerf: www.